Kopiereg Kennisgewing

STUDENTE:

DOSENTE:

Materiaal wat by wyse van ‘n elektroniese databasis aan u beskikbaar gestel is, mag onderhewig wees aan bepaalde lisensievoorwaardes. Sulke voorwaardes behels normaalweg dat u die materiaal slegs vir u eie private studie en navorsing aan die Universiteit kan gebruik en vir geen ander doeleindes hoegenaamd nie. Die verdere reproduksie of verspreiding daarvan, in druk of elektroniese formaat, is ontoelaatbaar. Daar word van u verwag om te alle tye aan hierdie voorwaardes gehoor te gee. 

 

Materiaal wat by wyse van ‘n elektroniese databasis aan studente beskikbaar gestel is, is onderhewig aan bepaalde lisensievoorwaardes. Hiermee bevestig u dat, indien enige derdepartyinhoud in u kursusmateriaal aangewend word en waarvoor toestemming benodig word, die nodige kopieregtoestemming van die wettige outeursreg eienaars verkry is en die inhoud word slegs aangewend vir die doeleindes waarvoor toestemming verleen is.

 

 

Copyright Notice

STUDENTS:

LECTURERS:

Material which is made available by means of an electronic database may be subject to certain licensing conditions. These conditions normally entail that you may only use the material for your own private study and research at the University and not for any other purpose. Further reproduction or distribution of such material, in print or electronic format is prohibited.It is expected of you to adhere to these conditions at all times.  

 

Material which is made available by means of an electronic database is subject to certain licensing conditions. You do hereby confirm that, if any third party content is being used in your course material and for which copyright permission is required, you have obtained the necessary copyright permission from the legal copyright owners and that the material will only be used in the manner for which permission has been granted.